Die onlangse gebeure in <a href=”http://www.roekeloos.co.za/tag/libie/” title=”Libië”>Libië behoort rooi ligte te laat flikker oor die bedreiging van Afrika se hardverdiende reg tot selfbeskikking, het die voormalige president van Suid-Afrika, Thabo Mbeki, Saterdag gesê.
