Nie een mejuffrou oor in Frankryk nie

Die term “mejuffrou” word amptelik nie meer in Frankryk gebruik nie.

Die kantoor van die Franse eerste minister, Francois Fillon, het Dinsdag gesê die term sal van amptelike dokumente verwyder word, tesame met die “nooiensvan” of “getroude van” vir vroue.

‘Mejuffrou’ amptelik in Frankryk verban

Lewer kommentaar

Leave a Reply