Onderwyser slaan glo kind se vinger byna af

‘n Gr.4-leerder van Butterworth is glo só erg deur ‘n onderwyser geslaan dat die kind se pinkie dalk geamputeer moet word.

Die onderwyser, ‘n dame, is in hegtenis geneem na die voorval.

Lewer kommentaar

Leave a Reply