Pienk laat Knysna rooi sien

Die Gay in die GayMAy-fees verwys na vrolikheid, maar sommige kerke en inwoners van Knysna is befoeterd oor wat hulle sien as die MoffieMei-fees.

Die meeste sakeondernemings is egter alte bly oor die fees wat die dorp ´n broodnodige ekonomiese inspuiting gee tydens die stil maand van Mei.


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply