Polisiebeampte besteel dronkbestuurder

‘n Polisiebeampte is ‘n boete van R10 000 opgelê in die spesiale hof vir kommersiële misdade in Bellville nadat hy ‘n vermeende dronkbestuurder besteel het.

Anglio Pietersen (39) is ‘n vonnis van R10 000 of ‘n jaar gevangenisstraf opgelê.

Polisiebeampte beboet vir diefstal

Lewer kommentaar

Leave a Reply