Rage Yoga

So dink jy nog altyd joga is ’n ontspanne oefening met wierook in kerslig.

Haal uit jou sigarette. Lindsay Istace het Rage Yoga geskep en dit is presies die teenoorgestelde as gewone joga. Die doel is om jou fiks en meer kalm te maak deur te vloek, skree en drink. Soos Lindsay dit stel, dis meer as net ’n oefening, dis ’n houding.

Rage Yoga

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar