Die langste wedstryd in die geskiedenis van manstennis het gister ‘n wenner opgelewer – 47 uur nadat dit begin het.
John Isner van die VSA het sake met Nicolas Mahut van Frankryk uitgespook by Wimbledon in Londen. Isner het gewen. Die eindtelling was 6-4, 3-6, 6-7 (7/9), 7-6 (7/3), 70-68.
Lewer kommentaar