Die Internasionale Ruimtestasie was nog nooit so oorbevolk soos nou nie.
Die Endeavour-pendeltuig het Vrydag sewe nuwe intrekkers afgelaai by die ruimtestasie om die totale inwoners na 13 te laat styg. Daar was nog nooit soveel mense in een tuig / blyplek in die ruimte nie.
