Automotive News berig dat General Motors besluit het om te staak met die vervaardiging van Saab.
Die maatskappy probeer al ‘n geruime tyd om die handelsmerk te verkoop, maar sonder sukses.
General Motors gaan ook die vervaardiging van Pontiac staak.