Seks voor skool

Die Sowetan berig dat meer as 60% van meisies aan die Mavalani Sekondêre Skool in Giyani, Limpopo, saans by hul kêrels oorslaap.

’n Opname deur die departement van gesondheid het die opname gedoen onder die 696 meisies in die skool van 1078 leerders. Die skool was onlangs in die nuus toe dit bekend geword het dat 57 meisies verlede maand swanger was. Die jongste was net 13 jaar oud.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar