‘n 11-jarige seun is in Soweto ontvoer waarna sy linkeroor en penis afsny is, het die polisie in Gauteng gesê.
Die seun van Dobsonville is omstreeks 09:00 deur ‘n onbekende man na Doornkop geneem, het kapt. Mpande Khoza gesê.
Die man het die kind na ‘n spoorlyn in Midway geneem waar hy die kind se oor en penis afgesny het.
