Skool kan glo homoseksualiteit ‘genees’

‘n Christelike skool in Bloemfontein, die Creare Training Centre, beweer die akademie kan gay studente deur middel van “rehabilitasie” in heteroseksueles omskep.

Die stigter van die skool, Cornelius van Heyningen, stigter van Creare, het aan die Sunday Times gesê die homoseksualiteit-kwessie met ‘n dwelm-rehabilitasieprogram vergelyk.

Die koerant berig dat die sentrum se bewerings nie wettig is volgens die terme van 2006 se Wet op die Bevordering van Gelykheid en die Voorkoming van Onbillike Diskriminasie nie.

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

  1. I think the media has taken this out of context. Creare does not claim that they can cure homosexuality, they also do not believe that they can change anyone, but do however believe that God can, if the person is willing to change.

Lewer kommentaar

Leave a Reply