Stella Sigcau, ´n magisterstudent aan die Universiteit van Stellenbosch, se verjaardagpartytjie het uitgeloop op duisende rande se skade aan die rektor se onthaallokaal. Sy is die broerskind van die Minister van Openbare Werke, haar naamgenoot. Die universiteit oorweeg tugstappe.
