Tikmonster steek ma 52 keer

Die moordenaar van die vrou van ‘n pastoor wat ‘n paar weke gelede in die familie se huis in Bothasig, Kaapstad, gevind is, is opgespoor.

Haar eie seun het haar 52 keer in die kop, bors, rug en arms gesteek met ‘n kombuismes.

Amandla Makananda, 19, is borgtog geweier op grond van sy verslawing aan tik.

Lewer kommentaar

Leave a Reply