Drifting is ‘n populêre tydverdryf onder tieners in Saudi-Arabië. Dit is ‘n lewensgevaarlike rentegniek in die hande van amateurs en kinders, soos hierdie ongeluk ses dae gelede duidelik toon. Al vier kinders is op slag dood.