Woordoorlog: Scrabble-kampioene wys hulle staal

Die Internasionale Scrabble-toernooi vind vandeesweek in Kaapstad plaas en hier skrik deelnemers nie sommer vir groot woorde nie. Dit is die eerste keer dat die toernooi in Suid-Afrika gehou word en die eindronde word Saterdag gespeel.

Lewer kommentaar

Leave a Reply