A vir aambei

Boererate.com het onlangs die A-afdeling van hul Mediese Woordeboek en Gids voltooi.

Daar is inskrywings van A tot Z in die lys wat deurlopend bygewerk word. A is voorlopig voltooi.

Behalwe mediese terme is daar ook skakels wat lei na natuurlike middels, soos byvoorbeeld aalwyn.

Dit is een van die mees volledigste, gratis woordelyste van sy soort in Afrikaans.

Boererate.com het ook ’n handige Kruiegids wat verskeie kwale kan help genees en handige inligting oor Noodhulp.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar