Boererate.com het onlangs die B-afdeling van hul Mediese Woordeboek en Gids voltooi.

Daar is inskrywings van A tot Z in die lys wat deurlopend bygewerk word. A. en B is voorlopig voltooi.

Behalwe mediese terme is daar ook skakels wat lei na natuurlike middels, soos byvoorbeeld basielkruid.

Gebruik van hierdie Afrikaanse naslaanbron is gratis.

Boererate.com het ook ’n handige Kruiegids wat verskeie kwale kan help genees en handige inligting oor Noodhulp.

Ps. Batofobie is dieptevrees.

Lewer kommentaar

Leave a Reply