Dora en Whashiela patsy graag op lit aande in die holte van Hoerikwaggo se skaduwee. Die girls is nie op hul bek geval nie. Maar albei weet ook die veilige hawe van sisterhood kan hulle nie beskerm teen die geweld wat snags op donker sypaadjies sluimer nie. Een oggend op Bellville-stasie gebeur iets wat hul lewe onherroeplik verander.

Dianne Du Toit Albertze se debuutroman, bottelnek breek bek, is ’n aangrypende ondersoek na identiteit, na huis en behoort. Opreg, vlymskerp én hartverskeurend.

bottelnek breek bek
bottelnek breek bek

bottelnek breek bek / Dianne Du Toit Albertze — Human & Rousseau, Junie 2022; sagteband. — ISBN 9780798182669

Lewer kommentaar

Leave a Reply