Brain Porn: The Best of Daily Maverick,
Bettie Blom,
24 November.
Hierdie versameling tydlose essays skets Suid-Afrika in sy volle naakte waarheid.
Bettie Blom,
24 November.
Hierdie versameling tydlose essays skets Suid-Afrika in sy volle naakte waarheid.
Niks en niemand word oorgeslaan nie wanneer die Daily Maverick-span die politiek, ekonomie en die samelewing begin analiseer nie. Verwag unieke interpretasies wat jou horisonne sal verbreed.
Koop / Buy Brain Porn: The Best of Daily Maverick >> (sagteband)
Koop / Buy Brain Porn: The Best of Daily Maverick >> (eBoek)
Brain Porn: The Best of Daily Maverick — Tafelberg, 15 Oktober 2014 — 240 p. ; sagteband. — ISBN 9780624070672
