Die ding in die riete,
Bettie Blom,
17 November
In hierdie bloemlesing ontvou die wonderwêreld van mites oor verskeie kulture en grense heen.
Bettie Blom,
17 November
In hierdie bloemlesing ontvou die wonderwêreld van mites oor verskeie kulture en grense heen.
In Die ding in die riete ontmoet ons opnuut die bose slang in die Skeppingsverhaal, maak ons kennis met die Khoisan se waterslang en al sy seksuele en lyflike konnotasies en leer ken ons die Chinese uitbeelding van Kwan-Yin, ‘n slang van wysheid. Om nie van die meerminne en ander wonderbaarlike wesens ‘n woord te rep nie.
Koop / Buy Die ding in die riete >> (sagteband)
Koop / Buy Die ding in die riete >> (eBoek)
Die ding in die riete / saamgestel deur Jean Lombard — Tafelberg, 20 September 2014 — 256 p. ; sagteband. — ISBN 9780624070863
