Die Sideboard

Die Sideboard
Roekeloos
31 Augustus


Die jaar 1939. Wêreldgeskiedenis sou onherroepelik verander.

’n Waterskeidingsjaar vir die Afrikaner. By George onder die Outenikwaberg, kom ’n ongeletterde Abraham tot die besef van die belangrikheid van boekgele­rentheid.

Abraham droom van ’n familie met Stella, die jong onderwyseres. Om een dag kinders op sy eie grond groot te maak.

Só begin sy lewensreis, deur Sentraal Afrika, tot by Egipte. En weer terug na George se vrugbare grond. Die swarthout en geelhout waaruit hy ’n sideboard vir Stella wil maak. Deur sy lewenstryd word die sideboard ’n huisaltaar – ’n simbool van geloof. Voortdurend bedreig en byna deur die vuur vernietig.

Die Sideboard is geskryf deur die bekende akteur Simon Bruinders.

Die Sideboard
Die Sideboard
Koop / Buy Die Sideboard (sagteband) >>

Die Sideboard [teks] / deur Simon Bruinders — Naledi — ISBN 978-1-920654-53-5

2.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply