#Aardklop Rocco de Villiers – Country Boy, Almost

Rocco de Villiers – Country Boy, Almost,
Roekeloos,
31 Augustus.

“Rocco, Antie Polla kan sien jy is anders. Maar anders is nie verkeerd nie. Moet dit
nooit vergeet nie. Anders is net – anders. Dis al.”

Pianis Rocco de Villiers vertel hoe hy sy wêrelde met musiek en klank vermeng en dit laat werk – met sy een voet in die Vrystaatse platteland en die ander in Sandton.

Musiek van sy nuutste album, Countrykeys, kan gehoor word soos “Some Broken Hearts Never Mend”, “Crazy”, “Take Me Home, Country Roads”, “Hoe groot is U”, “Roccobilly”, ’n Jim Muller-keurspel, “Unieke bekoring”, “Music Box Dancer”, “The Power of Love” en “Cavatina”.

Genre: Musiek
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Almal is welkom
Tydsduur: 90 minute
Kaartjies: R 125
Plek: kykNET Konservatorium, Potchefstroom
Datum: 9 Oktober 20h00 & 10 Oktober 10h00

Aardklop 2014

2.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply