George Moore is gebore toe Jan Smuts dood is, word op ’n plaas in die Noord-Kaap groot, dien in ’n aaspeloton in Angola, raak deurmekaar met die Baader-Meinhof-bende in Duitsland, werk as joernalis tydens die noodtoestande in Kaapstad, en weldra word hy ’n saboteur, ’n skaapsmokkelaar, ’n mal man, ’n boemelaar. Tussendeur kul en koggel George prokureurs, kopdokters, en vroue.

Gedeeltelik bewolk / deur Ruan Kemp  —  Tafelberg, Julie 2019; sagteband. — ISBN 9780624088578 : R 320.00

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar