Goggagids

In die afgelope paar dekades het ‘n hele aantal goeie boeke oor ons insekte, skerpioene en spinnekoppe verskyn, maar steeds nie ‘n handige gids oor ons kleiner en interessante geleedpotige diere nie.

Die skrywers bied met die Goggagids, ‘n praktiese volkleur veldgids om hierdie fassinerende groepe se biologie, gedrag en ekologie te verduidelik.

Hierdie volume dek die volgende groepe:

• Fluweelwurms
• Houtluise en Sandvlooie
• Honderdpote
• Duisendpote
• Dwerghonderdpote, Tweesterte, Springsterte en Proto-insekte
• Sweepspinnekoppe, Klein Sweepskerpioene, Valsskerpioene en Hooiwaens
• Myte
• Bosluise
• Skerpioene
• Romans
• Spinnekoppe

Al die groepe word toegelig met volkleurfoto’s en skaal, illustrasies, indentifiseringsaanduidings en ’n volledige termlys.

Koop / Buy Goggagids

Lewer kommentaar

Leave a Reply