Goudduiwel

Agent Rex Reynecke lei ’n ondersoek vir die Valke.

Sy verhouding met Alicia blom, maar dan verdwyn haar broer – as hoofverdagte in moordsaak. Spoedig blyk die verdwyning verband te hou met die ABO se Krugermiljoene, en Rex moet hom red van die duistere Ysterhoutlaer.

In dié aksiebelaaide roman bou die spanning op tot in Skukuza – wilde jaagtogte op stofpaaie wat nie vir kat-en-muis-speletjies met kragtige voertuie gemaak is nie …

Goudduiwel / Duane Aslett — Queillerie, 5 Oktober 2016; sagteband. — ISBN 9780795801174

Goudduiwel
Goudduiwel

Goudduiwel,
Bettie Blom,
9 Oktober 2016.

2.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply