Die geliefde en gewilde Amoré Bekker se keuse van die beste goedvoelstories uit haar program op RSG.
Daar’s stories oor taximanne, kalfies, padpiepies, sagopoeding, en veral oor liefde en onverwagse medemenslikheid. Voel sommer dadelik beter met dié Afrikaanse Chicken Soup for the Soul.
Hartstories: Huis toe met ‘n ligter tred word op 1 November 2015 vrygestel.
Hartstories: Huis toe met ‘n ligter tred / Amoré Bekker — Tafelberg, 1 November 2015; 224 p. ; sagteband. — ISBN 9780624075080
Hartstories: Huis toe met ‘n ligter tred,
Bettie Blom,
9 Augustus 2015.

Lewer kommentaar