Verkyker, Kaart en Transport is ‘n boek wat jou leer presies hoe lekker die Krugerwildtuin kan wees: Wat om te doen, wat om te verwag, waar om te bly en wat om te eet.
Die boek is deurtrek van persoonlike ervarings en herinneringe wat die skrywer oor vyftig jaar opgedoen het, en praktiese raad oor hoe om die beste uit die Wildtuin te haal.
Verkyker, kaart en transport / Frans Rautenbach — Tafelberg, 3 Augustus 2015; 272 p. ; sagteband. — ISBN 9780624074328
Verkyker, kaart en transport,
Bettie Blom,
10 Augustus 2015.
