“Gangsters” – gelok deur rykdom, misdaad en dwelms – terroriseer daagliks een van die wêreld se mooiste stede.
Die polisie – té dikwels korrup – sukkel om die geweld te bekamp en die regering is meestal magteloos.
In Gang Town verken Don Pinnock die onderwêreld van die Kaap se bende-geteisterde areas – deur die oë van bendelede en hulle gesinne.
Gang Town word op 21 Maart 2016 vrygestel.
Gang Town / Amoré Bekker — Tafelberg, 21 Maart 2016; 280 p. ; sagteband. — ISBN 9780624067894
Gang Town,
Bettie Blom,
10 Augustus 2015.
