Op die Evolution of 4-strykkwartet van Pretoria se program is ’n musikale reis na kontrasterende wêrelde: Vanaf Wene met Beethoven se Strykkwartet op.18 no.6, na die Karoo met Van Wyk se Vyf Elegieë vir Strykkwartet en terug na Wene met Schubert se Rosamunde.

Genre: Klassieke Musiek
Taal: English
Tydsduur: 60 minute
Kaartjies: R90
Plek: NGK Park, Oudtshoorn
Datum: 15 Augustus 2015, 09:30
#kkarooklassique
Vanaf Wene na die Karoo en terug,
Roekeloos,
11 Augustus 2015.
