Vir altyd

As kinders was Hugo en Nina onskeidbaar – toe skei die noodlot hulle tog.

Wanneer die volwasse Nina se romantiese droom verpletter word, is Hugo egter weer die een om haar by te staan. Maar hoe ’n goeie plan was dit om saam na Mauritius te gaan vir dit wat bedoel was om haar en ’n ander man se wittebrood te wees? En watter struikelblokke sal alles nog oorkom moet word voordat daardie gelukkige “vir altyd” moontlik is?

Vir altyd word op 25 Oktober 2015 vrygestel.

Vir altyd / Francois BloemhofTafelberg, 25 Oktober 2015; 224 p. ; sagteband. — ISBN 9780624075776

Vir altyd,
Bettie Blom,
9 Augustus 2015.

2

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

  1. Terug pieng: Vir Altyd « Roekeloos
Lewer kommentaar

Leave a Reply