Die skrywer van die Harry Potter-reeks, JK Rowling, sê haar eerste boek vir volwassenes gaan The Casual Vacancy genoem word.
Die boek, wat deur Little, Brown & Co. gepubliseer word, is haar eerste skryfwerk ná Harry Potter.