Komplot

Die Russiese intelligensiedienste beplan om Verwoerd te vermoor. /span>

Hul kontak in Suid-Afrika is Thomas Jacobs, ’n Suid-Afrikaanse anargis wat in die Spaanse Burgeroorlog geveg het. Na die ontnugtering van die oorlog vestig Thomas hom naby Colesberg, ver van politieke knoeiery. Maar die politiek haal hom in. ’n Ou kameraad is na Colesberg oppad, waar hy sy eertydse vriend ’n laaste keer vir die saak wil werf …

Komplot word 20 Junie 2015 vrygestel.

Komplot / André Krüger — Human & Rousseau, 20 Junie 2015; 416 p. ; sagteband. — ISBN 9780798169714

Komplot,
Bettie Blom,
9 Junie 2015.

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply