Vanjaar word die 50ste herdenking van die eerste maanlanding op 20 Julie 1969 gevier. Om dié geleentheid te herdenk het Protea Boekhuis pas sy eerste twee Afrikaanse uitgawes van die immergroen Kuifie-reeks gepubliseer – Bestemming man en Verkenners op die maan.

deur Hergé — Protea Boekuis

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar