Onderhoud met Carel van der Merwe, Donker Stroom

‘n Onderhoud met Carel van der Merwe, die skrywer van Donker Stroom. Carel het ook Water Mountains, Geldwolf, Skaduwee en Nasleep geskryf. Carel wen die Eugene Marais-prys vir Geldwolf, maar is lank voor dit reeds geprikkel deur hierdie digter, wetenskaplike, koerantman, prokureur en wit-leun verteller, by name Eugene Marais.

Lewer kommentaar

Leave a Reply