Richardson Magazine, A8

Richardson Magazine is ’n tydskrif wat toegewy is aan alles wat met seks te doen het. Die tydskrif is in 1998 vir die eerste keer gepubliseer. ’n Nuwe uitgawe verskyn tweejaarliks. Die jongste, uitgawe A8, bevat werk van verskeie bekende fotograwe en kunstenaars.

Jy kan dit hier bestel.

Lewer kommentaar

Leave a Reply