Suid-Afrika se grensoorlog

’n Kwarteeu nadat die laaste skote in die Grensoorlog geklap het is daar steeds talle mistastings oor dié oorlog.

Sedert Willem Steenkamp se topverkoper Suid-Afrika se Grensoorlog in 1989 gepubliseer is, het die geweerlope afgekoel en die stof en die rook van die slagveld gaan lê. Dié hersiene weergawe van die klassieke boek plaas nuwe feite op die tafel en gee ’n skerpogige terugblik op die oorlog.

Suid-Afrika se grensoorlog / deur Willem Steenkamp — Tafelberg; 336 p. ; sagteband. — ISBN 9780624076896

Suid-Afrika se grensoorlog,
Bettie Blom,
9 November 2016.

Suid-Afrika se grensoorlog

3.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply