Trevor Manuel, vanaf 1996 tot 2009 minister van finansies, is een van Suid-Afrika se geliefdste politieke leiers.
Hy word wyd bewonder vir sy knap hantering van die ekonomie en sy professionele leierskap. Hier vertel Pippa Green, bekende joernalis en Nieman-genoot, die volle verhaal van ‘n man wat van ’n nederige begin tot in die kern van mag gevorder het.
Pippa Green is ‘n bekwame joernalis met ondervinding by die SABC, Pretoria News, Sunday Independent en Financial Mail.
Stuur jou resensies na bydraes by roekeloos.co.za

Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.

persoonlik dink ek president zuma het n moewiese fout gemaak om hom(trevor) as finansiele minister te laat gaan. ek onthou wat met die mbeki debakel gebeur het, toe trevor daai tyd wou gaan was die markte onstabiel a.g.v sy besluit om te waai en dit wys maar net hoeveel vertroue die buitelanders en suid-afrikaners in hom het, maar nou jaaaaaaaa……