Truman Capote

Truman Capote deur Irving Penn.

Irving Penn (1917 – 2009) was ‘n Amerikaanse fotograaf, die eerste fotograaf om sy onderwerpe teen ‘n eenvoudige grys of wit agtergrond af te neem. Hierdie foto is een van ‘n reeks waar hy bekende persoonlikhede in ‘n hoek afgeneem het.

Truman Capote
Truman Capote

Lewer kommentaar

Leave a Reply