When Zuma goes

Jacob Zuma se dae as Nommer Een is getel.

Die vraag is: wat gaan die impak hiervan wees op Suid-Afrika, die land se mense en die regerende party? Gaan sy nalatenskap die land en die ANC jare lank kruppel laat of sal die einde van die Zuma-era verligting bring en Suid-Afrikaners nuwe hoop gee vir ’n beter toekoms?

When Zuma goes / deur Ralph Mathekga — Tafelberg, 1 November 2016; 228 p. ; sagteband. — ISBN 9780624080671

When Zuma goes,
Bettie Blom,
10 November 2016.

When Zuma goes

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar