Ralph Mathekga en Rebecca Davis het beide ’n skerp waarnemingsvermens. Africa Melane gesels met hulle om uit te vind hoe hulle hul vingers op die pols hou.
Plek: Kerksaal, Franschhoek
Datum: Vrydag 18 Mei 2016, 13h00 – 14h00
Franschhoekse Letterkundefees 2018

(foto: YouTube)
