Die sci fi fliek District 9 het 7 nominasies ontvang vir die Britse Akademie se Film-toekennings (BAFTAs), die Britse ekwivalent van die Oscars.
Een van die benoemings is vir die Suid-Afrikaner Neill Blomkamp vir beste regisseur en as mede-skrywer van die draaiboek.
