’n Spesiale vertoning van A Dog’s Way Home vind op 10 April 2019 om 19h30 plaas by die Cedar Square in Fourways. Dit is ten bae van Border Collie Rescue.

Indien jy wil deel wees van die aand, kontak Gill Pearson by gillypearson1@gmail.com

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar