Gwendoline Christie

Gwendoline Christie, deur Sølve Sundsbø

Sy vertolk die rol van die groot en lelike Brienne of Tarth in die TV-weergawe van George RR Martin se Game of Thrones.

Christie is wel hemelhoog, maar lelik is sy beslis nie.

Gwendoline Christie
Gwendoline Christie
Gwendoline Christie
Gwendoline Christie

Lewer kommentaar

Leave a Reply