Leslie Nielsen 1926 – 2010

Die Kanadese akteur en komediant Leslie Nielsen is gister oorlede weens longontsteking, hy was 85 jaar oud. Hy het in sy leeftyd in meer as 100 films verskyn asook verskeie televisiereekse.

Nielsen sal veral onthou word vir sy rol in Airplane! (1980) en The Naked Gun-films. Ander bekende flieks van Nielsen is Beau Geste (1966), The Poseidon Adventure (1972), Prom Night (1980), Dracula: Dead and Loving It (1995) en Mr. Magoo (1997).

Aanhalings uit Leslie Nielsen flieks:

“Like a midget at a urinal, I was going to have to stay on my toes.”

“Like a blind man at an orgy, I was going to have to feel my way through.”

Lewer kommentaar

Leave a Reply