Limpopo TV sal vanjaar nog op ’n skerm naby jou beskikbaar wees. TV 24 uur per dag, 7 dae per week vervaardig deur mense van die Limpopo-provinsie. Volgens hul mediaverklaring sal die kanaal fokus op nuwe plaaslike inhoud asook die kultuur van die mense van Limpopo. Limpopo TV begin amptelik op 1 Oktober 2020.

Dit is ’n Digital Free-to-Air kanaal beskikbaar in hoë definisie (HD) op jou TV, solank jy ’n dekodeerder het.

(By die skryf hiervan was die webwerf by https://www.limpopotelevision.co.za/ nie korrek ingestel nie.)

Lewer kommentaar

Leave a Reply