Peter Falk oorlede

Peter Falk, die akteur wat beroemd geraak het vir sy TV-rol as die speurder in Columbo, is op die ouderdom van 93 oorlede by sy huis in Beverly Hills.

Films waarvoor Falk onthou word sluit in Murder by Death (1976) en The Princess Bride (1987).

Lewer kommentaar

Leave a Reply