Speelgoedvervaardiger Beeline Creative het van die beste poppe op die planeet. Die nuwe reeks sluit vier karakters van Pulp Fiction in, Jimmie Dimmick, Jules Winnfield, Vincent Vega en Butch Coolidge.
“Oh, I’m sorry … did I break your concentration?”
Ja, al vier poppe kan jou onder die tafel in vloek met die druk van ’n knoppie en hulle praat baie …
Die poppe kos sowat R700+ stuks.
“Say ‘what’ again. Say ‘what’ again, I dare you, I double dare you motherfucker, say what one more goddamn time!
Beeline Creative

