
Archie Bunker was ’n karakter in die 70’s TV-reeks All in the Family. Later het die karakter sy eie reeks gekry Archie Bunker’s Place. Archie was ’n oorlogsveteraan wat gesê het wat hy wou wanneer hy wou en teen alles en almal gediskrimineer het.
Carroll O’Connor het die rol van Archie vertolk.
