Star Trek terug waar dit begin het

Die Starship Enterprise keer in Januarie 2017 terug na die medium waar dit gebore is, TV.

Die nuwe Star Trek-reeks, met Alex Kurtzman aan die stuur, sal nuwe karakters hê. Moet egter nie verbaas wees as daar sterk verwantskappe is met die van Gene Roddenberry se oorspronklike reeks wat op TV was van 1966 tot 1969.

Lewer kommentaar

Leave a Reply